INTERIOR DECORATING BADKAMER
Submitted by AQUAMARINE on Wed, 01/11/2012 - 09:52
Tags:
- Nuwe kandelaar - wit
- Verf badkamermuur - pers
- Revamp badkamerkassie met verftegniek of decoupage
- Koop nuwe asblik
- Maak nuwe badkamergordyn - wit
- Kry nuwe gordynreling - wit
- Sit hartjies en voeltjies teen die muur
- Kry kerse








Dinge wat ek in my badkamer wil doen